Daniël Kotzé, Vredendal

630,000 km, bought 1979

Blou Pou Blou Pou Blou Pou

This is my story:

Die ou Bakkie is nie meer die mooiste, maar gewerk het hy gewerk en is een van 3 wat ek het. Die afleweringsdatum in sy boekie is 24 Julie 1979. 1981 het my Oupa dit gekoop en die volgende 8jaar was dit syne, daarna het my Pa dit geëef en was dit die bakkie wat ons almal grootgemaak het. Toe ek lisensie kry word dit myne...tot vandag toe...maar grondpad het hy sy lewe lank geken....binne die volgende jaar moet hy opgedoen word en aftree, op die oomblik is daar 'n C223 enjin in vir bietjie meer krag, maar die C190 enjin moet dan weer terug gesit word, asook sy standaard 14" wiele met wit wieldoppe...

What do you think?

  • John - 1 month ago

    Wel, dit is 'n bakkie. Isuzu bly maar die beste

    Report comment